Leviticus 19:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie ag gee op die geeste van afgestorwenes nie, en soek nie na towenaars om deur hulle verontreinig te word nie: Ek is die HERE jou God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie op geeste en waarsêers vertrou nie, want hulle sal jou onrein maak. Ek, die Here, is julle God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | Moenie hulp soek by geeste of waarsêers nie. Dit sal julle onrein maak. Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Moet julle nie wend tot waarsêergeeste nie, en by voorvadergeeste moet julle nie hulp soek nie. Dit is net om deur hulle •onrein te word. Ek, die Here, is julle God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle mag nie vir geeste van dooie mense of vir waarsêers vra wat julle wil weet nie. As julle dit doen, dan sal julle onrein word. Ek is julle God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie hulp soek by spiritiste en die geeste van dooies nie. Dit maak julle vir My onaanvaarbaar. Ek is tog die Here julle God. |