Leviticus 19:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle mag vir die dooies geen snye in julle vlees maak nie en geen merke op julle afdruk nie: Ek is die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie snye op julle liggame maak as rougebruik oor dooies nie. Moenie tatoeëermerke op julle vel maak nie, want Ek is die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle mag ook ter wille van 'n dooie geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening in julle vel maak nie. Ek is die HERE. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle mag nie snye op julle liggame maak vir 'n afgestorwene nie, en julle mag julle nie tatoeëer nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag ook nie julle liggame sny of prente op julle vel teken nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |