Leviticus 19:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag die hoeke van julle koppe nie omdraai nie, en die hoeke van jou baard mag jy nie skend nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie die heidense gebruik volg en die hare langs julle slape afsny of die kante van julle baarde knip nie.
Afrikaans 1933/1953 Julle mag die rand van julle hoofhare nie rond wegskeer nie. Ook mag jy die rand van jou baard nie skend nie.
Afrikaans 1983 [27-28] Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag nie die hare op julle slape afknip nie. Jy mag nie die kant van jou baard wegsny nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer julle wil rou, dan mag julle nie die hare langs die kante van julle kop en julle baard afskeer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [27-28] Julle moet ook nie die hare teen julle slape en die kant van julle baard afskeer en merke in julleself kerf of tatoeëermerke op julle lyf maak soos die heidene wanneer hulle oor die dooies rou nie. Ek is die Here.