Leviticus 19:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die vyfde jaar moet julle van die vrugte daarvan eet, dat dit vir julle die opbrings daarvan kan oplewer: Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die vyfde jaar mag julle van die vrugte eet. Op hierdie manier sal die opbrengs van die bome meer word. Ek, die Here, is julle God. |
| Afrikaans 1933/1953 | en in die vyfde jaar mag julle hulle vrugte eet dit alles om hulle opbrings vir julle meer te maak. Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | Van die vyfde jaar af mag julle die vrugte gebruik. Julle sal dan goeie opbrengste hê. Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die vyfde jaar mag julle die vrugte daarvan eet om die opbrengs daarvan vir julle steeds meer te maak. Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die vyfde jaar af mag julle die vrugte eet. Dan sal daar baie vrugte wees. Ek is julle God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van die vyfde jaar af mag julle die vrugte eet. So sal die bome meer vrugte dra. Ek is die Here, julle God. |