Leviticus 19:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in die vierde jaar moet al die vrugte daarvan heilig wees om die HERE te loof.
Afrikaans (NLV) 2011 In die vierde jaar moet al die vrugte aan die Here gewy word as uitdrukking van dank en lof aan Hom.
Afrikaans 1933/1953 Maar in die vierde jaar moet al hulle vrugte 'n heilige feesgawe aan die HERE wees;
Afrikaans 1983 Die vierde jaar moet al die vrugte as 'n gawe van dankbaarheid aan die Here gewy word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die vierde jaar moet al die vrugte daarvan heilige lofoffers vir die Here wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die vierde jaar moet julle al die vrugte wy om vir die Here dankie te sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die vierde jaar moet al die vrugte aan die Here gewy word om vir Hom daarvoor dankie te sê.