Leviticus 19:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die hele vergadering van die kinders van Israel en sê vir hulle: Heilig moet julle wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: Julle moet heilig wees, want Ek, die Here julle God, is heilig.
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die hele vergadering van die kinders van Israel en sê vir hulle: Heilig moet julle wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig.
Afrikaans 1983 “Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Praat met die hele volksvergadering van die Israeliete en sê vir hulle, ‘Julle moet heilig wees, want Ek, die Here julle God, is heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die hele volksvergadering van die Israeliete sê: Julle moet julleself aan My wy, want Ek, julle God die Here, is heilig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) om vir die hele Israel te sê: “Julle moet net vir My lewe. Ek, die Here julle God, is die enigste God wat daar is.