Leviticus 19:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag nie steel nie, en julle mag nie bedrieg nie, en julle mag nie vir mekaar lieg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie steel nie. Moenie mekaar kul nie. Moenie lieg nie.
Afrikaans 1933/1953 Julle mag nie steel nie, en julle mag nie lieg nie, en julle mag die een die ander nie bedrieg nie.
Afrikaans 1983 “Julle mag nie steel nie en julle mag nie lieg of mekaar bedrieg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Julle mag nie steel nie, julle mag nie lieg nie, en julle mag as volksgenote mekaar nie bedrieg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle mag nie mekaar se goed steel of vir mekaar lieg of mekaar bedrieg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moenie mekaar se goed steel nie. Julle moet ook nie mekaar belieg en bedrieg nie.