Leviticus 18:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die skaamte van jou vader se vrou mag jy nie ontbloot nie: dit is jou vader se skaamte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy mag ook nie seksuele gemeenskap hê met enigeen van jou pa se ander vroue nie, want dit sal oneer vir hom beteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag die skaamte van die vrou van jou vader nie ontbloot nie; dit is die skaamte van jou vader. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag ook nie met 'n ander vrou van jou pa gemeenskap hê nie. Dit sal skande oor jou pa bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die naaktheid van 'n vrou van jou vader mag jy nie ontbloot nie. Dit is jou vader se naaktheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy mag nie seks hê met 'n ander vrou van jou pa nie, jy sal skande bring oor jou pa se naam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy mag ook nie by een van jou pa se ander vroue slaap nie. Dit is sy vrou. |