Leviticus 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Niemand van julle mag nader kom na iemand wat aan hom verwant is, om hulle skaamte te ontbloot nie: Ek is die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy mag nie met ’n naby familielid seksuele gemeenskap hê nie, want Ek is die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Niemand van julle mag naby sy naaste bloedverwant kom om die skaamte te ontbloot nie. Ek is die HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Niemand van julle mag met 'n naby bloedverwant geslagsgemeenskap hê nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Geen man onder julle mag naby enige bloedverwant kom met die doel om naaktheid te ontbloot nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Niemand van julle mag seks hê met iemand wat naby familie is nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Persoon mag nie seks hê met mense uit sy familie nie. Ek is die Here. |