Leviticus 18:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet julle my insettinge en my verordeninge onderhou; as iemand dit doen, hy moet daarin lewe: Ek is die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy my voorskrifte en bepalings gehoorsaam, sal jy deur hulle die lewe vind. Ek is die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hou dan my insettinge en my verordeninge wat die mens moet doen, dat hy daardeur kan lewe. Ek is die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Wees gehoorsaam aan my voorskrifte en bepalings. Wie dit doen, sal lewe. Ek is die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom my vaste voorskrifte en bepalings na; die mens wat dit doen, sal daardeur lewe. Ek is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet aanhou om te doen wat Ek sê en besluit. Die mens wat dit doen, sal aanhou lewe. Ek is die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Doen wat Ek vir julle sê. Iemand wat na My luister, se lewe sal voorspoedig wees. Ek is die Here.” |