Leviticus 18:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle moet my verordeninge doen en my verordeninge onderhou om daarin te wandel: Ek is die HERE julle God.
Afrikaans (NLV) 2011 Gehoorsaam eerder al my voorskrifte en kom my bepalings noukeurig na, want Ek, die Here, is julle God.
Afrikaans 1933/1953 My verordeninge moet julle doen en my insettinge hou om daarin te wandel. Ek is die HERE julle God.
Afrikaans 1983 Julle moet my bepalings nakom en my voorskrifte gehoorsaam deur daarvolgens te lewe. Ek is die Here julle God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My bepalings moet julle uitvoer en my vaste voorskrifte moet julle noukeurig volg. Ek is die Here julle God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet doen wat Ek sê, julle moet lewe soos Ek besluit. Ek is julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Leef volgens my voorskrifte en hou by my reëls, want Ek, die Here, is julle God.