Leviticus 18:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want elkeen wat enige van hierdie gruwels pleeg, die siele wat dit pleeg, moet onder hulle volk uitgeroei word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wie ook al enigeen van hierdie afskuwelike goed doen, sal uit die gemeenskap van Israel verwyder word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want almal wat enigeen van hierdie gruwels doen die siele wat dit doen, moet uitgeroei word onder hulle volk uit. |
| Afrikaans 1983 | Elkeen wat enige van hierdie afstootlike dinge doen, sal van sy volksgenote afgesny word! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, elkeen wat enige van hierdie afstootlike dinge doen – die persone wat dit doen, moet uit die midde van hulle volk verwyder word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die persoon wat een van al hierdie dinge doen, afsny van die volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enigiemand wat enige van hierdie gruwelike dinge aanvang, sal uit sy volk weggejaag word. |