Leviticus 18:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | dat die land julle ook nie uitspuug as julle dit verontreinig nie, soos dit die nasies uitgespuug het wat voor julle was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie die land nou rede gee om julle ook uit te spoeg omdat julle dit ook verontreinig soos die mense wat nou daar leef, uitgespoeg gaan word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die land julle dan nie uitspuug as julle dit verontreinig nie, soos dit die nasie uitgespuug het wat daar voor julle was. |
| Afrikaans 1983 | As julle die land verontreinig, sal hy júlle ook uitspoeg soos hy die heidene vóór julle uitgespoeg het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die land mag ook julle nie uitspoeg omdat julle haar verontreinig soos dit die nasies wat voor julle daar was, uitgespoeg het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die land sal julle ook wegjaag as julle die land onrein laat word, soos die land die volk weggejaag het wat vóór julle hier was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet nie ook die land met verkeerde dinge laat vuil word sodat dit van julle ontslae moet raak soos dit die nasies voor julle uitgespoeg het nie. |