Leviticus 18:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want al hierdie gruwels het die manne van die land gedoen wat voor julle was, en die land is verontreinig;)
Afrikaans (NLV) 2011 “Al hierdie afskuwelike dinge het die mense gedoen van die land waarheen Ek julle neem, en die land het onrein geword.
Afrikaans 1933/1953 Want die mense van die land, wat voor julle gewees het, het al hierdie gruwels gedoen, en die land het onrein geword.
Afrikaans 1983 Omdat die vorige inwoners hierdie afstootlike dinge gedoen het, is die land verontreinig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want al hierdie afstootlike dinge het die mense wat voor julle in die land was, gedoen, en die land het onrein geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die mense van die land wat vóór julle hier was, het al hierdie dinge gedoen wat Ek haat, en die land het toe onrein geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat voor julle in hierdie land gewoon het, doen hierdie soort dinge. Dit het die land met vuilheid besmet.