Leviticus 18:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verontreinig julle nie met een van hierdie dinge nie, want deur al hierdie is die nasies verontreinig wat Ek voor julle uit verdrywe;
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie julleself onrein maak op enige van hierdie maniere nie, want dit is hoe die mense wat ek uit die Beloofde Land verdryf, hulleself onrein gemaak het.
Afrikaans 1933/1953 Verontreinig julle nie deur al hierdie dinge nie, want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf.
Afrikaans 1983 “Julle moet julle op geen van hierdie maniere verontreinig nie, want dit is wat die heidene gedoen het wat Ek voor julle verdryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Julle moet julle nie op al hierdie maniere verontreinig nie, want op al hierdie maniere het die nasies wat Ek voor julle gaan uitdryf, hulle verontreinig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie enige een van hierdie dinge doen nie, want dan sal jy jouself onrein laat word. Die ander volke het dit gedoen en so het hulle onrein geword, die volke wat Ek wegjaag om plek te maak vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moenie julleself met enige van hierdie dinge vuil maak nie. Dit is omdat hulle hierdie soort goed doen dat Ek niks te make wil hê met die nasies wat Ek voor julle uit die land uit wegjaag nie.