Leviticus 18:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag nie met die mensdom gemeenskap hê soos met die vrou nie: dit is 'n gruwel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie by ’n man slaap soos wat ’n man saam met ’n vrou slaap nie. Dit is ’n afstootlike sonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Met 'n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos 'n mens met 'n vrou het nie. Dit is 'n gruwel. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie 'n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is 'n afstootlike sonde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ By 'n man mag jy nie slaap soos jy by 'n vrou slaap nie. Dit is iets afstootliks. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Man mag nie seks hê met 'n man nie. Die Here haat dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy mag nie met ’n ander man seksueel verkeer nie. Dit is afstootlik. |