Leviticus 18:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder mag jy nie vleeslik gemeenskap hê met jou naaste se vrou om jou met haar te verontreinig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie jouself onrein maak deur met jou buurman se vrou seksuele gemeenskap te hê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy mag geen vleeslike gemeenskap met jou naaste se vrou hê om jou met haar te verontreinig nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie met jou naaste se vrou gemeenskap hê en jouself só verontreinig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie met jou volksgenoot se vrou gemeenskap hê en deur haar onrein raak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy mag nie seks hê met 'n ander man se vrou nie, jy sal onrein word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet ook nie jouself in die skande bring en by iemand uit jou volk se vrou slaap nie. |