Leviticus 18:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir jou volk, die Israeliete: Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | “Praat met die Israeliete en sê vir hulle: Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die Israeliete sê: Ek is julle God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | om vir die Israeliete te sê: “Omdat Ek, die Here, julle God is, |