Leviticus 18:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag ook nie na 'n vrou nader om haar skaamte te ontbloot nie, solank sy afgesonder is oor haar onreinheid.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie ’n vrou oneer aandoen deur seksuele gemeenskap met haar te hê terwyl sy menstrueer en dus onrein is nie.
Afrikaans 1933/1953 Ook mag jy nie naby 'n vrou kom terwyl sy onrein is deur haar onreinheid, om haar skaamte te ontbloot nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie met 'n vrou gemeenskap hê terwyl sy menstrueer en dus onrein is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En jy mag nie naby 'n vrou kom om haar naaktheid te ontbloot terwyl sy •onrein is tydens haar menstruasie nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy mag nie seks hê met 'n vrou wat menstrueer nie, sy is onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie by ’n vrou kom wat menstrueer om by haar te slaap nie. Sy mag in daardie tyd nie by die Here se tent kom nie.