Leviticus 18:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag die skaamte van jou broer se vrou nie ontbloot nie; dit is jou broer se skaamte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy mag nie seksuele gemeenskap hê met jou broer se vrou nie, want dit sal oneer vir jou broer beteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag die skaamte van jou broer se vrou nie ontbloot nie; dit is die skaamte van jou broer. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie met jou skoonsuster gemeenskap hê nie, want dit sal skande oor jou broer bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die naaktheid van jou broer se vrou mag jy nie ontbloot nie. Dit is jou broer se naaktheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy mag nie seks hê met jou skoonsuster nie, jy sal skande bring oor jou broer se naam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie met jou skoonsuster lol nie. Jy sal jou broer in die skande bring. |