Leviticus 18:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die skaamte van jou skoondogter nie ontbloot nie; sy is jou seun se vrou; jy mag haar skaamte nie ontbloot nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy mag nie seksuele gemeenskap hê met jou skoondogter nie, want sy is die vrou van jou seun.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag die skaamte van jou skoondogter nie ontbloot nie; sy is jou seun se vrou: jy mag haar skaamte nie ontbloot nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie met jou skoondogter gemeenskap hê nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag nie met haar gemeenskap hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naaktheid van jou skoondogter mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag haar naaktheid nie ontbloot nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy mag nie seks hê met jou skoondogter nie, sy is jou seun se vrou, jy mag nie seks hê met haar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Los jou skoondogter uit, want dit is jou seun se vrou.