Leviticus 18:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die skaamte van jou vader se broer nie ontbloot nie, jy mag nie na sy vrou nader nie; sy is jou tante.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie jou oom, jou pa se broer, oneer aandoen deur seksuele gemeenskap met sy vrou te hê nie, want sy is ook jou tante.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag die skaamte van jou vader se broer nie ontbloot nie: jy mag nie naby sy vrou kom nie; sy is jou tante.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie jou oom die skande aandoen dat jy met sy vrou gemeenskap het nie. Sy is immers jou tante.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naaktheid wat aan jou vader se broer behoort, mag jy nie ontbloot nie. Jy mag nie naby sy vrou kom nie. Sy is jou tante.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy mag nie seks hê met jou oom se vrou nie, sy is jou tante. Jy sal skande bring oor jou oom se naam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie jou oom in die skande bring en by sy vrou slaap nie. Sy is tog jou tannie.