Leviticus 18:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die skaamte van jou moeder se suster nie ontbloot nie, want sy is jou moeder se naaste bloedverwant.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy mag nie seksuele gemeenskap hê met jou tante, jou ma se suster, nie, want sy is ’n naby familielid van jou ma.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag die skaamte van jou moeder se suster nie ontbloot nie, want sy is jou moeder se bloedverwant.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie met jou tante aan moederskant gemeenskap hê nie, want sy is jou ma se bloedverwant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naaktheid van jou moeder se suster mag jy nie ontbloot nie, want sy is jou moeder se bloedverwant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***