Leviticus 18:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag die skaamte van jou vader se suster nie ontbloot nie; sy is jou vader se naaste bloedverwant. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy mag nie seksuele gemeenskap hê met jou tante, jou pa se suster, nie, want sy is ’n naby familielid van jou pa. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag die skaamte van jou vader se suster nie ontbloot nie; sy is jou vader se bloedverwant. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie met jou tante aan vaderskant gemeenskap hê nie, want sy is jou pa se bloedverwant. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die naaktheid van jou vader se suster mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou vader se bloedverwant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [12-13] Jy mag nie seks hê met jou tannie nie, sy is jou pa of jou ma se suster. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [12-13] Jy mag ook nie by jou tannie slaap nie, of dit nou jou pa se suster of jou ma se suster is. Sy is julle bloedfamilie. |