Leviticus 17:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en bring dit nie by die ingang van die tent van samekoms om dit aan die HERE te offer nie; selfs daardie man sal onder sy volk uitgeroei word.
Afrikaans (NLV) 2011 en jy bring dit nie na die ingang van die tent van ontmoeting as ’n offer vir die Here nie, sal jy uit die gemeenskap verwyder word.
Afrikaans 1933/1953 en dit nie by die ingang van die tent van samekoms bring om dit vir die HERE te berei nie die man moet uit sy volksgenote uitgeroei word.
Afrikaans 1983 moet dit vir die Here bring by die ingang van die tent van ontmoeting. As iemand dit nie doen nie, sal hy van sy volksgenote afgesny word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en dit nie na die ingang van die Tent van Ontmoeting neem om dit vir die Here te offer nie, sal daardie man van sy mense afgesny word.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) mag dit net bring na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, hy moet dit dáár vir die Here offer. As hy dit nie daar offer nie, dan moet hulle hom afsny van sy volk.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***