Leviticus 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet vir hulle sê: Elkeen van die huis van Israel of van die vreemdelinge wat onder julle vertoef, wat 'n brandoffer of slagoffer bring, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gee ook aan hulle hierdie bevel wat sal geld vir sowel die Israeliete as vir die vreemdelinge onder julle: As jy ’n brandoffer of enige ander offer bring, |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet vir hulle sê: Elkeen uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat 'n brandoffer of 'n slagoffer bring, |
| Afrikaans 1983 | “Verder moet jy vir hulle sê: Elke Israeliet en elke vreemdeling by julle wat 'n brandoffer of enige ander offer wil bring, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir hulle moet jy sê, ‘As daar enigiemand van die huis van Israel is, en van die •vreemdelinge wat tydelik by julle woon, wat 'n •brandoffer of maaltydoffer wil bring, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die Israeliete sê: 'n Israeliet of 'n vreemdeling wat 'n brand-offer of 'n ander offer bring, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [8-9] “Moses moet ook vir hulle sê dat enigeen uit Israel of uit ’n ander volk wat by hulle bly en nie sy offer by die ingang van die Here se tent bring nie, nie langer aan die Here se volk kan behoort nie. Dit is die reël vir die offer wat met vuur verbrand moet word en enige ander offer wat hy vir die Here bring.” |