Leviticus 17:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Enige man uit die huis van Israel wat 'n bees of lam of bok in die laer slag of dit uit die laer slag, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As enige Israeliet ’n bees of skaaplam of bok êrens binne of buite die kamp offer |
| Afrikaans 1933/1953 | Elkeen uit die huis van Israel wat 'n bees of 'n lam of 'n bok in die laer slag of dit buitekant die laer slag, |
| Afrikaans 1983 | Elke Israeliet wat 'n bees of 'n skaap of 'n bok in die kamp of buite die kamp slag |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As daar enigiemand van die huis van Israel is wat 'n bees, 'n skaap of 'n bok binne of buite die kamp keelaf sny, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Israeliet wat 'n bul of 'n skaap-ram of 'n bok-ram slag, mag dit nie doen binne of buite die kamp nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [3-4] “Elkeen in Israel oortree wat nie sy offer daar by die ingang van die tent kom slag waar julle die Here ontmoet nie. Dit is verkeerd om ’n bees of ’n skaap of ’n bok sommer in die kamp of buite in die veld buite die kamp te offer. Dit is mors met bloed. Die persoon kan nie langer aan die volk behoort nie. |