Leviticus 17:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met Aäron en met sy seuns en met al die kinders van Israel, en sê vir hulle: Dit is die saak wat die HERE beveel het deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee vir Aäron en sy seuns en vir al die Israeliete hierdie bevele van die Here:
Afrikaans 1933/1953 Spreek met Aäron en sy seuns en met al die kinders van Israel en sê vir hulle: Dit is die saak wat die HERE beveel het:
Afrikaans 1983 “Sê vir Aäron, die priesters en al die Israeliete, die Here het beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Praat met Aäron en sy seuns en met al die Israeliete en sê vir hulle, ‘Dit is wat die Here beveel het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir Aäron en sy seuns en vir al die Israeliete sê: Die Here het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) om vir Aäron en almal uit sy familie wat by die tent van die Here werk en vir al die Israeliete die volgende voorskrif vir offers te gee: