Leviticus 17:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as hy hulle nie was en sy vlees nie bad nie; dan sal hy sy ongeregtigheid dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy nie jou klere was of jouself bad nie, word jy verantwoordelik gehou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hy dit nie was nie en sy liggaam nie bad nie, moet hy sy ongeregtigheid dra. |
| Afrikaans 1983 | As hy nie sy klere en homself was nie, moet hy die gevolge dra.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hy nie sy klere was en sy liggaam met water afspoel nie, sal hy sy skuld moet dra.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy nie sy klere was en homself bad nie, dan sal Ek hom straf, want hy is skuldig.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy nie so maak nie, moet hy maar self die gevolge dra.” |