Leviticus 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen van die kinders van Israel of van die vreemdelinge wat onder julle vertoef, wat jag en vang enige dier of voël wat geëet kan word; Hy moet ook die bloed daarvan uitgiet en dit met stof bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Israeliet of vreemdeling wat tussen julle woon wat gaan jag en ’n dier of voël doodmaak wat geëet mag word, moet dit eers laat uitbloei en die bloed met grond toemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elkeen uit die kinders van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat 'n stuk wild of 'n voël vang wat geëet mag word hy moet die bloed daarvan laat uitloop en dit met grond toemaak; |
| Afrikaans 1983 | Elke Israeliet en elke vreemdeling by julle wat 'n rein wilde dier of voël slag, moet dit laat uitbloei en die bloed met grond toemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As daar enigiemand onder die Israeliete is, en van die vreemdelinge wat tydelik by julle woon, wat wild of 'n voël jag wat geëet mag word, moet hy die bloed daarvan laat uitloop en dit met grond bedek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n Israeliet of 'n vreemdeling wilde diere of voëls vang wat hy kan eet, dan moet hy die bloed laat uitvloei en hy moet dit toemaak met grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enigiemand uit Israel of die buitelanders by hulle wat ’n dier of voël jag wat geëet mag word, moet eers die bloed op die grond laat uitloop en dit met grond toegooi. |