Leviticus 17:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Ek aan die kinders van Israel gesê: Geen siel van julle mag bloed eet nie, en geen vreemdeling wat onder julle vertoef, bloed eet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is waarom Ek vir die Israeliete gesê het: ‘Julle en die vreemdelinge wat tussen julle woon, mag nooit bloed eet of drink nie.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het Ek aan die kinders van Israel gesê: Niemand van julle mag bloed eet nie; ook die vreemdeling wat onder julle vertoef, mag geen bloed eet nie. |
| Afrikaans 1983 | beveel Ek elke Israeliet en elke vreemdeling by julle om géén bloed te eet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom het Ek vir die Israeliete gesê, ‘Niemand onder julle mag bloed eet nie. Die vreemdeling wat tydelik by julle woon, mag ook nie bloed eet nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sê Ek vir die Israeliete: Niemand van julle of niemand van die vreemdelinge wat tussen julle woon, mag bloed eet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het daarom die opdrag gegee dat geen mens uit Israel of die buitelanders onder hulle ooit die bloed van die offer mag drink nie. |