Leviticus 16:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Aäron moet die lot oor die twee bokke werp; een lot vir die HERE en die ander lot vir die sondebok.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy moet die heilige lot werp om te bepaal watter bok vir die Here geoffer gaan word en watter een die sondebok gaan wees.
Afrikaans 1933/1953 En Aäron moet oor die twee bokke die lot werp, een lot vir die HERE en een lot vir As sel.
Afrikaans 1983 Hier moet Aäron lootjies trek oor die bokke. Die een lootjie moet gemerk wees ‘vir die Here’ en die ander een ‘vir Asasel’.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aäron moet oor die twee bokke lootjies trek: een lootjie vir die Here en die ander vir Asasel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet Aäron lootjies trek oor die bokke, een bok is vir die Here en een bok is vir Asasel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy moet lootjies trek tussen die twee bokke om vas te stel watter bok hy vir die Here moet offer en watter een hy die woestyn in moet wegstuur, vir Asasel, die demoon wat in die woestyn bly.