Leviticus 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy moet uit die vergadering van die kinders van Israel twee bokramme as sondoffer en een ram as brandoffer neem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volk Israel moet dan twee bokramme as ’n sonde-offer en ’n ram as ’n brandoffer vir hom bring.
Afrikaans 1933/1953 En van die vergadering van die kinders van Israel moet hy twee bokramme as sondoffer en een ram as brandoffer neem.
Afrikaans 1983 Van die gemeente Israel moet hy twee bokramme as sondeoffer kry en een skaapram as brandoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die volksvergadering van die Israeliete moet hy twee bokramme vir 'n reinigingsoffer en 'n skaapram vir 'n brandoffer neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy moet twee bok-ramme neem van die volksvergadering van die Israeliete, dit is om sonde-offers te wees en hy moet een skaap-ram neem om 'n brand-offer te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy moet ook by die volk twee bokke kry om vir die sonde te offer en een skaapram om op die altaar te verbrand.