Leviticus 16:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So moet Aäron in die heiligdom kom: met 'n jong bul as sondoffer en 'n ram as brandoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer Aäron die heiligdom ingaan, moet hy hierdie instruksies volledig nakom. Hy moet eers ’n jong bul as ’n sonde-offer en ’n ram as brandoffer bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hiermee moet Aäron in die heiligdom ingaan: met 'n jong bul as sondoffer en 'n ram as brandoffer. |
| Afrikaans 1983 | Voordat hy in die Allerheiligste ingaan, moet hy 'n jong bul as sondeoffer bring en 'n ram as brandoffer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Aäron moet met die volgende in die heiligdom ingaan: 'n jong bul as •reinigingsoffer en 'n ram as •brandoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron mag net in die gewyde kamer kom wanneer hy 'n jong bul bring om 'n sonde-offer te wees en ook 'n skaap-ram om 'n brand-offer te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As Aäron in daardie deel van my tent wil inkom, moet hy ’n jong bul bring om vir die sonde te offer en ’n ram om op die altaar te verbrand. |