Leviticus 16:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vet van die sondoffer moet hy op die altaar aan die brand steek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy moet ook al die vet van die sonde-offer op die altaar verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook moet hy die vet van die sondoffer op die altaar aan die brand steek. |
| Afrikaans 1983 | Hy moet ook die vet van die sondeoffer op die altaar verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vet van die reinigingsoffer moet hy op die altaar verbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet ook die vet van die sonde-offer verbrand op die altaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sorg dat die diere se vet heeltemal wegbrand op die altaar. |