Leviticus 16:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die bok sal op hom al hulle ongeregtighede dra na 'n onbewoonde land; en hy sal die bok in die woestyn laat los.
Afrikaans (NLV) 2011 Die man moet die bok in die woestyn agterlaat. So sal die bok al die sondes van die volk na ’n afgeleë plek wegdra.
Afrikaans 1933/1953 So moet die bok dan op hom al hulle ongeregtighede na 'n woeste land wegdra; en hy moet die bok in die woestyn los.
Afrikaans 1983 So sal die bok al hulle sonde met hom saamdra na 'n onherbergsame streek toe en daar in die woestyn moet hy agtergelaat word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die bok dra op hom al hulle skuld na 'n onherbergsame gebied. Die man moet die bok in die woestyn loslaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die bok moet al die sondes van die volk wegdra na die woestyn, en die persoon moet die bok in die woestyn los.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die bok dra dan al hulle oortredings weg na ’n plek waar daar nie mense is nie. Die man jaag die bok dan aan om nog dieper die woestyn in te gaan.