Leviticus 16:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses gespreek ná die dood van die twee seuns van Aäron toe hulle voor die aangesig van die HERE geoffer het en gesterwe het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het met Moses gepraat ná die dood van Aäron se twee seuns wat gesterf het toe hulle in die teenwoordigheid van die Here gekom het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Moses gespreek ndie dood van die twee seuns van Aäron, wat gesterf het toe hulle voor die aangesig van die HERE nader gekom het; |
| Afrikaans 1983 | Aäron se twee seuns het gesterf toe hulle 'n offer aan die Here wou bring, en na aanleiding daarvan het die Here vir Moses 'n opdrag gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het met Moses gepraat ná die dood van Aäron se twee seuns, toe hulle voor die Here nader gekom en gesterf het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met Moses gepraat. Dit was nadat die twee seuns van Aäron gesterf het toe hulle te naby die Here gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Twee van Aäron se seuns is dood omdat hulle nie op die regte manier vir die Here geoffer het nie. Die Here het daarom met Moses gepraat. |