Leviticus 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elke saal waarop hy ry wat die vloeiing het, sal onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enigiets waarop die man sou sit terwyl hy gery het, is onrein. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elke saal waar hy op ry wat die vloeiing het, sal onrein wees. |
| Afrikaans 1983 | Enige saal waarop die man ry wat die afskeiding het, is onrein, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Enige saal waarop die man met die afskeiding ry, is onrein, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As daardie man op enige iets ry, dan word dit onrein. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enige saal vir ’n dier waarop hierdie man ry, word vuil. |