Leviticus 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hy wat die vloeiing het, op die reine spuug; dan moet hy sy klere was en hom in die water bad en tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy op jou sou spoeg, moet jy dieselfde prosedure volg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hy wat die vloeiing het, op 'n reine spuug, moet die een sy klere was en 'n bad neem, en hy bly tot die aand toe onrein. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer 'n man met 'n afskeiding op 'n rein persoon spoeg, moet die persoon sy klere was en hom bad. Hy is die res van die dag onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die man met die afskeiding op 'n rein persoon spoeg, moet daardie persoon sy klere was en homself met water afspoel. Hy is tot die aand onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer daardie man op 'n rein persoon spoeg, dan moet die persoon sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die man se spoeg miskien op iemand wat vir God reg is te lande kom, moet daardie persoon ook sy klere en homself gaan was. Hy sal vuil wees tot die aand. |