Leviticus 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat die vlees van hom aanraak wat die vloeiing het, moet sy klere was en hom in die water bad en tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dieselfde reëling geld as jy aan die man met die afskeiding sou raak. Jy is onrein tot die aand toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die een wat aan die liggaam raak van hom wat die vloeiing het, moet sy klere was en 'n bad neem en hy bly tot die aand toe onrein. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer iemand raak aan 'n man wat 'n afskeiding het, moet so 'n persoon sy klere was en hom bad. Hy is die res van die dag onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat aan die man met die afskeiding raak, moet sy klere was en homself met water afspoel. Hy is tot die aand onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand aan daardie man raak, dan moet hy sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs wanneer iemand net aan hierdie man raak, is daardie persoon self ook aangetas tot aan die einde van die dag. Hy moet sy klere en homself gaan was. |