Leviticus 15:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy wat op iets sit waarop hy sit wat die vloeiing het, moet sy klere was en hom in die water bad en tot die aand toe onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy op dieselfde plek gaan sit waar die man met die afskeiding gesit het, moet jy jou klere was en in water bad.
Afrikaans 1933/1953 en die een wat gaan sit op die voorwerp waarop hy gesit het wat die vloeiing het, moet sy klere was en 'n bad neem en hy bly tot die aand toe onrein;
Afrikaans 1983 Wanneer iemand op iets sit waarop die man met die afskeiding gesit het, moet so 'n persoon sy klere was en hom bad. Hy is die res van die dag onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Iemand wat op 'n voorwerp sit waarop die man met die afskeiding gesit het, moet sy klere was en homself met water afspoel. Hy is tot die aand onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat sit op iets waarop daardie man gesit het, moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***