Leviticus 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen wat aan sy bed raak, moet sy klere was en hom in water bad en tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As jy dus met die man se bed in aanraking kom, moet jy jou klere was en gaan bad en sal jy onrein wees tot die aand toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elkeen wat aan sy bed raak, moet sy klere was en 'n bad neem en hy bly tot die aand toe onrein; |
| Afrikaans 1983 | Enigiemand wat aan die bed raak, moet sy klere was en hom bad. Hy is die res van die dag onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat aan sy bed raak, moet sy klere was en homself met water afspoel. Hy is tot die aand onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat aan die bed raak, moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [5-6] Enigiemand anders wat op sy bed kom lê, of op die stoel gaan sit waarop hy gesit het, moet eers sy klere en homself gaan was. Hy het self ook tot aan die einde van die dag onrein vir My geword. |