Leviticus 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke bed waar hy op lê wat die vloeiing het, is onrein; en alles waar hy op sit, sal onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Enige bed waarop so iemand lê of enigiets waarop hy sit, is onrein.
Afrikaans 1933/1953 Elke bed waar hy op lê wat die vloeiing het, sal onrein wees; en alles waar hy op sit, sal onrein wees.
Afrikaans 1983 'n Bed waarop so iemand lê, of enigiets waarop hy sit, word onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke bed waarop die man met 'n afskeiding lê, word onrein en enigiets waarop hy sit, word onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Bed waarop hierdie man slaap en 'n ding waarop hy sit, word ook onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Enige bed waarop hierdie persoon slaap of enige stoel waarop hy gaan sit, is vuil.