Leviticus 15:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die wet van hom wat 'n vloeiing het, en van hom wie se nageslag van hom uitgaan en daarmee verontreinig word;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die instruksies wat geld vir ’n man met ’n afskeiding uit die geslagsorgaan of ’n saadstorting,
Afrikaans 1933/1953 Dit is die wet vir hom wat 'n vloeiing het en vir hom van wie 'n saadvloeiing uitgaan, sodat hy daardeur onrein word;
Afrikaans 1983 Die voorafgaande voorskrifte reël die geval wanneer 'n man 'n afskeiding of saadstorting het wat hom onrein maak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is die voorskrifte vir 'n man wat 'n afskeiding het en wat saad stort en daardeur onrein word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is wat moet gebeur wanneer daar saad of iets nat kom uit 'n man se geslagsorgaan en hy word dan onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is dan die reëls vir ’n man wat nie naby die tent mag kom nie, omdat daar afskeiding uit sy geslagsorgaan was of omdat hy saad gestort het,