Leviticus 15:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die agtste dag moet sy vir haar twee skilpaaie of twee jong duiwe neem en dit na die priester bring by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die agtste dag moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe bring en dit vir die priester by die ingang van die tent van ontmoeting gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die agtste dag moet sy vir haar twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem en die by die ingang van die tent van samekoms na die priester bring. |
| Afrikaans 1983 | Op die agste dag moet sy dan twee tortelduiwe of twee ander duiwe na die priester toe bring by die ingang van die tent van ontmoeting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die agtste dag moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem en hulle na die priester by die ingang van die Tent van Ontmoeting bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die agste dag moet sy twee tortelduiwe of twee makduiwe bring vir die priester by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die agtste dag moet sy twee tortelduiwe of enige ander duiwe saamvat na die ingang van die tent waar God hulle ontmoet. |