Leviticus 15:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as sy van haar vloeiing gereinig word, moet sy vir haar sewe dae tel, en daarna sal sy rein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “As ’n vrou se menstruele afskeiding ophou, moet sy sewe dae lank wag. Daarna sal sy rein wees.
Afrikaans 1933/1953 Maar as sy van haar vloeiing rein geword het, moet sy sewe dae tel, en daarna sal sy rein wees.
Afrikaans 1983 Wanneer die bloedvloeiing ophou, moet sy sewe dae wag voordat sy rein verklaar kan word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Indien sy skoon is van haar afskeiding, moet sy self sewe dae aftel. Daarna is sy rein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer daar nie meer bloed uitkom nie, dan moet die vrou sewe dae wag, daarna kan sy rein word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sodra sy ophou bloei, moet sy sewe dae aftel. Daarna kan sy weer by God se tent kom.