Leviticus 15:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elkeen wat aan hierdie dinge raak, sal onrein wees en sy klere was en hom in die water bad en onrein wees tot die aand toe.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy raak aan haar bed of enigiets waarop sy sit, sal jy onrein wees. Jy sal jou klere moet was en in water bad en jy sal onrein wees tot die aand toe.
Afrikaans 1933/1953 En elkeen wat aan hierdie dinge raak, sal onrein wees: die een moet sy klere was en 'n bad neem en bly tot die aand toe onrein.
Afrikaans 1983 Elkeen wat daaraan raak, is onrein. Hy moet sy klere was en hom bad en hy is die res van die dag onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elkeen wat daaraan raak, is onrein. Hy moet sy klere was en homself met water afspoel. Hy is tot die aand onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elkeen wat raak aan die bed of die ding waarop die vrou gesit het, sal onrein word, hy moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Enigeen wat daaraan vat, moet wegbly van die Here se tent. Hy moet sy klere en homself gaan was. Hy mag vir die res van daardie dag nie naby die Here kom nie.