Leviticus 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as dit op haar bed is of op enigiets waarop sy sit, as hy daaraan raak, sal hy tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | of dit nou haar bed is of enige ander meubelstuk. |
| Afrikaans 1933/1953 | en as daar iets op die bed is of op die voorwerp waar sy op sit, as hy dit aanraak, sal hy tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans 1983 | As iemand aan iets raak wat op haar bed lê of aan iets waarop sy gesit het, is hy ook die res van die dag onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hy raak aan iets wat op die bed is, of aan enigiets waarop sy sit, is hy onrein tot die aand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs al vat hy net aan iets wat op haar bed of haar stoel gelê het, mag hy nie naby die Here kom nie. |