Leviticus 15:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen wat aan iets raak waarop sy sit, moet sy klere was en hom in die water bad en tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dieselfde reëling geld wanneer jy aan iets raak waarop sy gesit het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En elkeen wat raak aan enige voorwerp waar sy op sit, moet sy klere was en 'n bad neem en hy bly tot die aand toe onrein; |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen wat aan enigiets raak waarop sy gesit het, moet sy klere was en homself met water afspoel. Hy is tot die aand onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |