Leviticus 15:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand 'n vloeiende vloeiing uit sy vlees het, is hy vanweë sy vloei onrein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gee hierdie verdere instruksies aan die Israeliete: Enige man met afskeiding uit die geslagsorgaan is onrein as gevolg van die afskeiding. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As enige man 'n vloeiing uit sy vlees het, dan is die vog onrein. |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die Israeliete: Enige abnormale afskeiding uit die geslagsorgaan van 'n man is onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer vog by enige man se geslagsorgaan uitvloei, is dit •onrein, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet vir die Israeliete sê: Wanneer daar iets nat kom uit 'n man se geslagsorgaan, dan maak dit hom onrein. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê vir die Israeliete dat die man uit wie se geslagsdeel daar vog uitkom, nie naby my tent mag kom nie. Ek wil hom nie daar hê nie. |